Meer oor ons
The Paarl SPCA was established in 1960. Paarl SPCA have it’s own Constitution, but operates under the SPCA Act 169 of 1993 and is is a member of the National council of SPCA’s
Die SPCA/DBV is ‘n nie winsgewende organisasie, maar word soos ‘n besigheid bestuur.
Die SPCA/DBV Paarl bestaan uit gekwalifiseerde en opgeleide personeel. Die Komitee is verantwoordelik vir die bestuur van die SPCA/DBV Paarl en die uitvoer van belangrike besluite.
Trading Hours:
Monday – Friday: 08:00 – 13:00 / 14:00 – 16:00
Saturday: 09:00 – 11:00
Sunday: 17:00 – 17:30 (ONLY FOR BOARDING )
Ons Komitee:
VOORSITTER: Annelize van Dyk
ONDER VOORSITTER: Christo Francke
SEKRETARESSE: Charlene Davey
TESOURIER: Janike Victor