AANNEMINGS:
- Dit is altyd vir die SPCA/DBV ‘n vreugde om ‘n dier aan iemand te gee wat hom baie liefde en aandag sal gee en waar hy ‘n 2de kans op ‘n gelukkige lewe sal kry.
- Maar die SPCA/DBV is nogsteeds streng as dit kom by die aanneem van ‘n dier.
- Dis belangrik dat u huis en erf geskik is om die troeteldier te huisves. As u ‘n dier wil aanneem sal u ‘n aansoek vorm vir aanneeming moet kom invul. Ons Inspekteur sal dan uitkom na u woning om seker te maak dat dit geskik is vir die troeteldier wat u wil aanneem. As ons Inspekteur u woning goedkeur, kan u net inkom en u troeteldier kom aanneem.
Onthou: