Jou troeteldier maak op jou staat om hom/haar te versorg en liefde te gee. Onthou hulle kan nie vir hulle self praat nie.
‘n Paar handige wenke:
- Sorg dat jou troeteldier altyd skoon water het.
- Sorg dat jou troeteldier gereeld kos kry
- Pasop om jou troeteldier te veel te bederf. Erg oorgewigte diere kan ook as mishandeling gesien word.
- As jy jou hond aan ‘n ketting moet vasmaak in jou erf, sorg dat die ketting lank genoeg is om jou hond ‘n wye beweeg area te gee.
- As jy bandjies vir jou katjies & hondjies aansit, maak gereeld seker dat jy die bandjies groter stel soos jou troeteldier groei en ouer word.
- Sorg dat jou troeteldier altyd ‘n warm en droë plek het om te slaap.
- Speel met jou troeteldiere, dit hou hulle fiks en dit maak hulle hartjies bly om te weet daar is iemand wat vir hulle omgee en vir hulle lief is.
- Sorg dat jy jou troeteldier sou gou moontlik by ‘n Veearts kry as daar enige tekens is dat jou dier se gesondheid verswak. Dis baie belangrik dat jou dier al sy nodige inspuitings en besoeke kry.
ANY ANIMALS IN HOT CAR
- Unlike humans, dog’s can’t release heat by sweating. They need to cool their body temperature by moving into a cool place and/or getting wet.
- Heat stress can set in within 10 minutes of an animal been exposed to high temperatures i.e when the pet’s body temperature rises above 41 ºC.
- Never leave pets in vehicles or in direct sunlight during warm, sunny days -even a few minutes can be dangerous.
- A car standing in the sun, even with windows fully open, will very quickly cause heatstroke in animals.
- When the outside air temperature is 25ºC.
- Car can go to 45ºC within, causing severe problems for any animal in it.
- If you have to leave an animal in a car for short periods, provide them with plenty of cool water to drink and do not muzzle them.